Aida | Property Details
For Sale
Gauteng
Pretoria
Brummeria
27977
Pretoria
R 1,120,000
Brummeria
# 27977
Property Information
For Sale
Brummeria Rennaisance – Prys Verlaag
Aftree oord gelee in die gewilde, rustige Brummeria Renaissance in die Ooste van Pretoria. ‘n Baie netjiese opgegradeerde 2 slaapkamer eenheid. Pragtige smaakvol opgegradeerde badkamer met inloop stort. Oopplan opgegradeerde kombuis met smaakvolle granite blaaie en nuwe stoof. Ruim leefarea met noorde onderdak stoepie. Addisionele studier kamer/ leefarea met ekstra kaste. Onderdak afdak parkeering. Spring gou. Goeie waarde. Fasiliteite wat Oord bied: 24H puik sekuriteit Biblioteek Swembad Oord Bussie Onthaal fasiliteite Geen diere toegelaat Sentraal ligging. Gemaklike toegang na leefarea Naby kerke, Botaniese Tuine en Winkelsentrums.
Property Details
Property Type
Townhouse
Rates
700.0
Levies
1500.0
Property Category
Sectional title
House Size
90 m2
Rooms
Bed
2
Bath
1
Room
Dining Room | Lounge
External Features
Parking
1
General Features
Pool
Yes
Agent
Agent
(082) 733-8090
(012) 348-3720
Send Tinus a Message
Name and Surname*
Contact Number*
Email Address*
Message*
An email will be sent to the agent

Please enter the answer to submit the message
Bond Calculator
Use only numbers
Purchase price:
Total deposit:
Interest rate (percentage):
Term (months):
R
R
%
Loan amount:
Monthly payment:
R
R
0
0